Skip to main content

kuberheld

#7894
Registered 16 november 2011
Reacties 2
Reacties

Ek hou nog altyd van Max Payne games, maar het nie regtig in nommer 3 belang gestel tot ek hierdie video gesien het nie. Nou kan ek nie meer wag nie.

Batman: Arkham City Review

Ek speel hierdie op die oomblik en dink dit verdien 'n 10. Ek sal graag wil sien dat Rocksteady 'n Watchmen, of selfs 'n Superman game maak.